Maties pak Kaapstad-fietstoer aan vir studente in finansiële nood
Sowat 80 Maties – die meeste nog – trek eerskomende Sondag 9 Maart die maroen trui oor die kop om ten bate van studente in nood aan die ikoniese Kaapstad...
Kaapstadse Fietstoer 2018 ʼn groot sukses vir #Maties100
“Die fietsry was lekker, die Universiteit se naam is hoog gehou, en ons is goed op dreef met ons fondswerwing vir beurse. Dit was ʼn groot sukses."
So het prof...