8247 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Transformasie onder die soeklig by studenteberaad
As deel van hul pogings om 'n transformerende Universiteit Stellenbosch (US) te kweek, het die Afdeling Studentesake onlangs hul heel eerste beraad oor studentetransformasie aangebied. Die beraad, wat by die Stellenbosse Instituut vir...
Pasop vir opportunistiese misdadigers wat COVID-19 gebruik vir swendelary
Opportunistiese misdadigers sal waarskynlik die COVID-19-situasie gebruik om hul hande op jou eiendom te kry. Pasop vir e-posse met besmette aanhangsels wat sogenaamde “veiligheidsboodskappe" bevat of mense wat aan jou deur klop en voorgee...
Dr Choice se nuwe rol sal waarde toevoeg tot haar posisie by US
Dr Choice Makhetha van die Universiteit Stellenbosch (US) is deur die Raad op Hoër Onderwys (RHO) as lid van die institusionele ouditskomitee (IOK) aangestel. Die Nominasie- en Oorsigbestuurkomitee van die RHO het aangekondig dat dr...
US bevestig eerste postiewe COVID-19 geval
Die Universiteit Stellenbosch het sy eerste bevestiging van 'n personeellid wat positief vir die COVID-19-virus getoets het, ontvang. 'n Lid van die personeel op die Tygerberg-kampus wat onlangs oorsee gereis het, is in selfafsondering en...
Kollega van Tygerberg-kampus toets positief vir COVID-19
Afrikaanse teks volg binnekort.
Vrouemaand: Bou kapasiteit vir die volgende generasie vroue-wetenskaplikes
Volledige artikel beskikbaar in Engels.
US-regstudent help vroue & meisies veg teen geweld
In 2019 het duisende vroue regoor die land aan protesoptogte teen die toename in geslagsgebaseerde geweld (GBV) deelgeneem. Onder hierdie vroue was duisende studente wat in die strate gemarsjeer het in reaksie op die gewelddadige moorde op...
Biblioteekdienste en -hulpbronne tydens tydelike sluiting van geboue
Op grond van die nuutste ontwikkelinge rakende die COVID-19-pandemie en die noodsaaklikheid vir sosiale afstandskepping om die infeksiekromme laag te hou, is ʼn besluit geneem om alle biblioteekgeboue vanaf Saterdag, 21 Maart 2020 tot...
Nuwe reëlings: Uitreiking van gradeplegtigheid-dokumente
20 Maart 2020 Beste GraduandusNuwe reëlings vir die uitreiking van gradeplegtigheid-dokumenteMet verwysing na ons vorige kommunikasie, onderskeidelik gedateer 13 Maart 2020 en 16 Maart 2020, wil ons graag graduandi op hoogte bring van die...
SU confirms first positive COVID-19 case
Dear Colleague Stellenbosch University has its first confirmation of a staff member who has tested positive for the COVID-19 virus. A member of staff at the Tygerberg Campus who had recently travelled abroad is in self-isolation and is...