Breadcrumb Tuis Gebeure Gebeure Woon ons geleenthede by en ontdek só ons gemeenskap, raak betrokke en groei en leer saam. Soek vir gebeure Apply Maart 2026 Su Mo Tu We Th Fr Sa 01 02 03 04 (1) 05 06 07 08 09 10 11 12 13 (1) 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 Gehoor (-) Nagraadse studente KategorieSeminaar Werksessie Plek (-) Nie op kampus #SmartResearcher Werkswinkels: 4 - 24 Maart 10:00 13:00 Aanlyn Die Biblioteek nooi hiermee graag nagraadse studente, opkomende navorsers en akademiese personeel om die #SmartResearcher werkswinkels by te woon wat plaasvind gedurende Maart 2026. Etiek wanneer niemand kyk nie: Bou organisasies wat nie onder druk in duie stort nie 13:00 14:00 Online via MS Teams Virtuele seminaar aangebied deur die Departement Ondernemingsbestuur