Daar is bewese voordele vir studente wat aan navorsings op voorgraadse vlak blootgestel word.
Studente verkry meer selfvertroue in hul werk wanneer hulle aan "werklike" navorsing deelneem.
Hierdie somerskool ondersoek die verwantskappe tussen klimaatsverandering, migrasie en gesondheid, en betrek uiteenlopende kundiges om dryfkragte, impakte en moontlike intervensies te verken.