
Vennootskappe belangrik om natuurlewe te beskerm
06 Maart 2023
Wêreldnatuurlewedag is op 3 Maart gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid van vennootskappe vir die bewaring van wilde diere en plante. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Prof Michael Samways (Cape Times)
- Dr Francis Vorhies (Daily Maverick)