189 resultate gevind
In ‘n Klass van sy eie: Aiden oorkom etlike uitdagings en terugslae
Die eerste wat jou van Aiden Klass opval, is dat hy baie lank is. Die tweede eienskap wat jy opmerk is sy pragtige, diep stem en perfekte uitspraak. Wat jy nie in sy imposante uiterlike kan sien nie, is dat die talentvolle sielkunde- en...
PhD-student se navorsing oor massiewe onsigbare goudbron maak opslae
Om op 26-jarige ouderdom reeds 'n PhD te behaal, is 'n reuseprestasie, maar wat dr Steve Chingwaru se gradeplegtigheid aan die Universiteit Stellenbosch (US) nog merkwaardiger maak, is sy baanbrekende geomatallurgienavorsing wat...
Desember-gradeplegtighede
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal by sy Desember-gradeweek, wat van 5–9 Desember duur, 5 505 kwalifikasies verleen. Gradeweek is 'n hoogtepunt op die Universiteit se akademiese kalender, en 13 plegtighede sal van 5 tot 9 Desember by...
Die Departement Bos- en Houtwetenskap het drie PhD-studente in Desember 2022 gegradueer.
Sadiq Mohammed, Charles Mulenga en Russel Morkel (nie op die foto nie) het hul PhD-studies suksesvol voltooi, ten spyte van die onderbreking wat deur Covid-19 veroorsaak is en het in Desember 2022 gegradueer. Sadiq Mohammed het die...
Derdetaalspreker se liefde vir Afrikaans lei tot meestersgraad in vertaling
Afrikaans is nou wel Asambese Mkumatela se derde taal, maar dit het haar nie verhinder om 'n meestersgraad in vertaling in dié taal te voltooi nie. Sy het haar graad Maandag 27 Maart 2023 cum laude by een van die Universiteit Stellenbosch...
Doktorsgraad ondersoek voordele van gebruik van gewone taal
Wanneer jy gekonfronteer word met finansiële, mediese, regs- en openbare dokumente wat jou lewe raak, wil jy graag hê dit moet verstaanbaar en duidelik wees. Indien sulke dokumente in gewone taal geskryf word, sal dit soveel makliker wees...
Gehoorverlies stuit nie dié Matie se passie om ander te help
'n Ernstige gehoorgestremdheid het Elana Solomon aangespoor om haar persoonlike ondervinding vir akademiese navorsing te gebruik waarby gestremde kinders en hulle onderwysers kan baat vind. Toe Solomon Dinsdag (28 Maart) haar meestersgraad...
Meesterstudent oorkom tragedie om droom te verwesenlik
Toe Chantal de Long van Delft in 2020 vir haar meestersgraad by die Universiteit Stellenbosch (US) geregistreer het, het sy uitgesien na die uitdaging en was sy vasbeslote om hard te werk en die beste gebruik van die geleentheid te maak...
Siggestremde US-graduata weier dat teenspoed haar lewe versuur
Ondanks talle uitdagings – soos ʼn siggestremdheid wat haar loopbaan as radiograaf kortgeknip het, swak gesondheid en toe die verlies van haar huis in verlede jaar se verwoestende vloede in KwaZulu-Natal – was Ngcamu onwrikbaar daartoe...
Giséle Lavita (25) oorkom teëspoed om een van US se jongste LLD-graduandi te word
Giséle Chloé Lavita laat nie toe dat omstandighede in haar pad staan nie. Sy het vandeesweek op die tenger ouderdom van 25 jaar met ’n doktorsgraad in die regte (LLD) van die Universiteit Stellenbosch (US) gegradueer – een van die jongste...