 
      SOL personeel ondersteun die "Pebbles Project"
    30 Augustus 2016
  
    SOL-personeel het onlangs die Pebbles Project ondersteun deur skooltasse met noodsaaklike benodigdhede vir graad R's aan die begin van die skooljaar te borg.
Vir meer inligting, gaan na http://www.pebblesproject.co.za/sponsor-a-school-pack/ of doen navraag by [email protected]