
Prof. Michael le Cordeur ontvang eerbewys ter bevordering van Afrikaans
15 Oktober 2020
Prof. Michael le Cordeur, hoof van die Departement Kurrikulumstudie, is een van die wenners van die Neville Alexander-prestige-eerbewys vir sy toegewyde bevordering van Afrikaans. Klik op die skakels om die artikels te lees:
- afrikaans.com