Skip to main content
Hoe ons Mandela se nalatenskap behoort te eer

Hoe ons Mandela se nalatenskap behoort te eer

Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking
19 Julie 2021

Sondag (18 Julie) was Mandeladag. In meningsartikels vir die media skryf personeel aan die Universiteit Stellenbosch oor hoe ons Nelson Mandela se nalatenskap behoort te eer. Klik op die skakels hieronder om die Afrikaanse weergawes van die artikels te lees.