
Gesamentlike pogings nodig om menseregte vir almal ʼn werklikheid te maak
23 Maart 2021
Sondag (21 Maart) was Menseregtedag. In meningsartikels vir die media, skryf personeel aan die Universiteit Stellenbosch dat gesamentlike pogings nodig is om te verseker menseregte word ʼn werklikheid vir alle Suid-Afrikaners. Klik op die skakels hier onder om die artikels te lees.
- Prof Nico Koopman (Daily Maverick)
- Prof Sandy Liebenberg (City Press)
- Dr Chris Jones (News24)