Skip to main content
Dr Marthie Momberg aangewys as een van top 20 Post-Doktorale genote

Dr Marthie Momberg aangewys as een van top 20 Post-Doktorale genote

Marita Snyman
27 Januarie 2021

Die Beyers Naudé Sentrum wens kollega en projekleier Dr Marthie Momberg geluk met haar toekenning as een van die top 20 Post-Doktorale genote (uit meer as 320 genote) by Stellenbosch Universiteit.

Haar kollegas betuig hul dank vir die betekenisvolle werk van Dr. Momberg in die veld van 'Veranderende Persepsies van Sionisme', met 'n besondere focus op kwessies van geregtigheid vir die mense van Palestine in die Israeliese / Palestynse konflik. 

Kliek asseblief op die skakel onder vir meer inligting oor die toekenning:

 http://www.sun.ac.za/english/Lists/news/DispForm.aspx?ID=7844&fbclid=IwAR0VgKatSA6DbnYva8_lg1Vy4V8nMT3gjEUh-ZwVyffEBUguSuO8R5VUc0g