Skip to main content
Deursettingsvermoë maak saak wanneer kinders leer lees, selfs in arm Suid-Afrikaanse skole

Deursettingsvermoë maak saak wanneer kinders leer lees, selfs in arm Suid-Afrikaanse skole

Heleen Hofmeyr
30 April 2021

Die artikel, Grit matters when a child is learning to read, even in poor South African schools deur Heleen Hofmeyr, is op 29 April 2021 deur The Conversation gepubliseer.

  • Om die oorspronklike artikel te lees, kliek hier.
  • Heleen Hofmeyr is 'n nadoktorale navorsingsgenoot by die navorsingseenheid Research on Socio-Economic Policy (RESEP) by die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch.
  • Foto deur Santi Vedri op Unsplash.