Popular searches
27 resultate gevind
Faculty of Science
Stryd teen dodelike malariaparasiet: klein hitteskok-proteïene nou die teiken
Malaria veroorsaak deur die Plasmodium falciparum-parasietspesie, is steeds die dodelikste vorm van malaria wat wêreldwyd gesondheidsuitdagings bied Nuwe navorsing deur navorsers by die Universiteit Stellenbosch toon dat drie klein, hoogs...
Van die pil tot menopouse: 'n koorddans tussen gesondheid en risiko
Science Café Stellenbosch ondersoek die komplekse verhouding tussen steroïed hormone en vrouegesondheid
Faculty of Science
US stel nuwe sentrum bekend wat geneesmiddelontdekking sal bevorder
Die Afrika-sentrum vir Terapeutiese Innovasie (ACT) vul’n belangrike gaping in die vermoë van Suid-Afrika en Afrika om geneesmiddels te kan ontdek. Die nuwe sentrum bring bydraes van die breë vakgebiede van chemie, biologie en farmakologie...
Department of Biochemistry
Dr Nicky Verhoog
Steroid receptor signalling, gene regulation, cross-talk between glucocorticoids and inflammatory mediators, insulin signalling.
Faculty of Science
“Buite-die-boks”-tegnologieë nodig om multimiddelweerstandige patogene te beveg
Nuwe benaderings moet gevind word in die stryd teen multimiddelweerstandige patogene.Wer Werkswinkel fokus op ontwikkeling van nano-oplossings vir antimikrobiese oppervlaktes in openbare ruimtes en hospitale se intensiewe sorgeenhede.
2de Universiteit Stellenbosch Voorgraadse Navorsingskonferensie
Daar is bewese voordele vir studente wat aan navorsings op voorgraadse vlak blootgestel word. Studente verkry meer selfvertroue in hul werk wanneer hulle aan
Department of Biochemistry
Stories
Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut, en ons besonderse mense.
Department of Biochemistry
#BiochemWeCareBursary
Beursfonds vir nagraadse studente in die Departement Biochemie