Skip to main content
Wêreldkankerdag: Soeklig val op servikale kanker, pasiëntnavigators

Wêreldkankerdag: Soeklig val op servikale kanker, pasiëntnavigators

Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking
07 Februarie 2023

Wêreldkankerdag is op 4 Februarie herdenk. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch gefokus op die uitdagings rondom die bekamping van servikale kanker en aangedui hoe kankeroorlewendes nuwe pasiënte kan help om behandeling te navigeer. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.