Skip to main content
US bring hulde aan Desmond Smith

US bring hulde aan Desmond Smith

Stellenbosch University / Universiteit Stellenbosch
01 Februarie 2023

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het hulde gebring aan Desmond Smith wat onlangs oorlede is. Smith het vir 12 jaar in die Universiteit se Raad gedien – vir ses daarvan as voorsitter. Die US het in Desember 2021 sy gesaghebbende Pro Bene Merito-medalje aan Smith toegeken vir sy bydrae tot die Universiteit. Hierdie medalje word aan persone togeken vir buitengewone diens en die bevordering van die US se algemene belang op plaaslike en internasionale vlak.

Klik hier​ om die volledige huldeblyk te lees.