
Nuwelinge aangespoor om ‘ʼn verskil te maak’ in mense se lewens
02 Februarie 2023
“Matieland is ʼn plek waar jy jou drome kan bewaarheid ... Droom dus groot!"
Met hierdie aanmoediging het die Universiteit Stellenbosch (US) se rektor en vise-kanselier, prof Wim de Villiers, die eerstejaarstudente verwelkom by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) tydens die Dekaan se Verwelkomingseremonie wat by die US se Tygerberg-kampus gehou is.
Volledige storie beskikbaar in Engels.