
Innemendheid is die sleutel tot prof Faadiel Essop se onderrig-sukses
30 Januarie 2023
“Die verstand is nie ʼn houer wat gevul moet word nie, maar ʼn vuur wat aangesteek moet word." Hierdie aanhaling van die Griekse filosoof, Plutarch, maak deel uit van professor Faadiel Essop se eie onderrig-filosofie.
Die volledige storie is beskikbaar in Engels.