
Hoe om SA van rommelstatus te red
13 April 2016
In 'n onlangse bespreking met die hoofekonoom van Rand Aksepbank, Ettienne le Roux; die dekaan van die fakulteit ekonomiese en bestuurswetenskappe by Stellenbosch Universiteit, prof Stan du Plessis; en die raadgewende politieke ontleder van BNP Paribas, Nic Borain, het Claire Bisseker van die Financial Mail die stand van die ekonomie in Suid-Afrika onder die vergrootglas geplaas. Om die volledige artikel te lees, kliek hier.