Skip to main content
Gesonde Jy

Gesonde Jy

Louise Engelbrecht
01 Februarie 2023

​Sluit by ons aan vir 'm 6-weke oefen program of jou jaar af te skop op 'n gesonde noot vol energie. 

Die program hardloop vanaf 13 Februarie tot 24 Maart en sluit die volgende in:

  • ​liggaam samestelling metings (voor en na)
  • voeding konsultasie deur Fuel Form 
  • 3 groep oefen sessies per week
    • ​buite loop sessie
    • "circuit" sessie
    • hoë intensiteit interval sessie (binne en buite)
Elke sessie deur tussen 30-45 minute. Jy kan aansluit by die oggend sessie 6:00 of the middag sessie 17:00. Al die sessies sal by Coetzenburg plaasvind. Koste: R1500Vir meer inligting en om jou plek te bespreek kontak ons by: [email protected] of 0218082818besprekings sluit 10 FebruarieGesonde jy word aangebied deur die Departement Oefening, Sport en Leefstyl Medikasie