Skip to main content
Hou ʼn oog op diabetes gedurende die pandemie

Hou ʼn oog op diabetes gedurende die pandemie

Corporate Communication and Marketing Division
20 November 2020

​November is Diabetesbewustheidsmaand. In meningsartikels vir die media, plaas kenners aan die Universiteit Stellenbosch die soeklig op sommige van die diabetesverwante kwessies wat meer aandag behoort te kry gedurende die pandemie. Klik op die skakels hier onder om die artikels te lees.