
Menseregtedag: Regte van kwesbares en gemaginaliseerdes behoort ook aandag te geniet
22 Maart 2023
Suid-Afrikaners het op 21 Maart Menseregtedag gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat ons meer behoort te doen om die regte van die mees brose, kwesbaarste en gemaginaliseerde mense in ons samelewing te prioritiseer. Klik op die skakels hier onder om die gedeeltelik vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Dr Chris Jones (Daily Maverick)
- Prof Nico Koopman (News24)