Skip to main content
Hoe sal werkplek, werkmag van die toekoms lyk?

Hoe sal werkplek, werkmag van die toekoms lyk?

Natasha Winkler-Titus & Daniel le Roux
03 Mei 2021

​Saterdag 1 Mei was Werkersdag. In meningsartikels vir die media, fokus drr Natasha Winkler-Titus (Universiteit Stellenbosch Bestuurskool) en Daniel le Roux (Departement Inligtingwetenskap) op belangrike kwessie wat moontlik kan bepaal hoe die werkplek en werkmag van die toekoms gaan lyk. Klik op die skakels hier onder om die gedeeltelik vertaalde weergawes van die artikels te lees.