Skip to main content
Vrouedag: US-kenners fokus op vroue se voortslepende uitdagings

Vrouedag: US-kenners fokus op vroue se voortslepende uitdagings

Corporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking [Alec Basson]
12 Augustus 2024

Vrouedag is op Vrydag 9 Augustus gevier. In meningsartikels vir die media fokus kenners aan die Universiteit Stellenbosch op sommige van die voortslepende uitdagings wat Suid-Afrika se vroue in die gestig staar. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.