Skip to main content
Verenigde reaksie, voorgesette navorsing nodig om kanker te oorwin

Verenigde reaksie, voorgesette navorsing nodig om kanker te oorwin

Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking
07 Februarie 2022

Vrydag (4 Februarie) was Wêreldkankerdag. In meningsartikels vir die media wys kenners aan die Universiteit Stellenbosch daarop dat 'n verenigde reaksie én voorgesette navorsing en kliniese toetse nodig sal wees om kanker te oorwin. Klik op die skakels hieronder om die gedeeltelik vertaalde weergawes van die artikels te lees.