Skip to main content
Innoverende benaderings nodig om opvoedkundige, maatskaplike uitdagings aan te spreek

Innoverende benaderings nodig om opvoedkundige, maatskaplike uitdagings aan te spreek

Corporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
23 April 2024

Wêreldkreatiwiteits- en Innovasiedag is op 21 April gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid van innoverende en kreatiewe benaderings om ons opvoedkundige en maatskaplike uitdagings aan te spreek beklemtoon. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.