Popular searches
9184 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Centre for Learning Technologies
Wêreld Telekommunikasiedag: Strewes en teleurstellings van digitale onderwys
Ten spyte van tegnologiese vooruitgang bly die digitale kloof in Suid-Afrika 'n groot struikelblok, en volhoubare infrastruktuur, digitale geletterdheid en pedagogies-verantwoorde praktyke is noodsaaklik voordat KI se potensiaal in onderwys...
Centre for Learning Technologies
KI en Sosiaal-Bewuste Pedagogieë
'n Kortkursus vir US-akademici wat ondersoek hoe KI met sosiaal-regverdige pedagogiese praktyke in hoër onderwys saamvloei. Deelnemers sal krities met generatiewe KI omgaan en verken hoe dit gelyke studenteleer kan bevorder of belemmer. Die...
Economic and Management Sciences
Hervorming van MIV/VIGS: 'n strukturele oorsig van die epidemie in Suid-Afrika
Hervorming van MIV/VIGS: 'n strukturele oorsig van die epidemie in Suid-Afrika
Centre for Learning Technologies
Navorsing
Lees meer oor SLT-navorsing in digitale onderrig en leer en innoverende pedagogie.
Staff
Gesondheid- en welweeswerksessie karteer ʼn vermenslikende pad vorentoe vir US
US-personeel het vir ʼn tweedaagse strategiese werksessie byeengekom wat deur die Institusionele Komitee vir Personeelgesondheid en Welwees aangebied is om saam ʼn meer geïntegreerde, multidimensionele, deernisvolle benadering tot gesondheid...