346 resultate gevind
Stellenbosch University
Bly Verbind: Maties Alumnibetrekkinge en die Konvokasie aan die US
Die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) kom op Donderdag 1 Junie byeen vir 'n buitengewone vergadering – in persoon by die Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch en wêreldwyd aanlyn, maar jy sal moet registreer om dit by te...
Stellenbosch University
PhD-gegradueerde dra tot ontwikkeling van kleinhoewe-boere by
Dr Obvious Mapiye is oortuig sy ervaring met diere- en gewasboerdery gedurende sy kinderjare op ʼn kleinhoewe het die grondslag vir sy huidige prestasies gelê, wat die voltooiing van sy doktorale studies en die konseptualisering van ʼn...
Stellenbosch University
’n PhD op 25, ’n werk oorsee en huweliksklokkies vir begaafde voedselwetenskaplike
Die eerste paar maande van 2024 sal vir altyd as 'n onvergeetlike tydperk in dr Jana van Rooyen se geheue ingeëts wees. Sy het nie net 'n PhD in Voedselwetenskap op 25 aan die Universiteit Stellenbosch (US) verwerf nie, maar sy het ook na...
Stellenbosch University
Vier susters gradueer in een week
Gradeplegtigheid 2022 aan die Universiteit Stellenbosch (US) sal in die geskiedenis van die De Lange-gesin van die Paarl opgeskryf staan as die jaar waarin ʼn reeks grade aan al vier die De Lange-dogters (van tussen 21 en 27 jaar oud)...
Stellenbosch University
Xichavo Makhubele open nuwe deure vir sy gesin met US-honneursgraad
Xichavo Irvin Makhubele, afkomstig van ’n plattelandse dorpie in Limpopo, is die eerste in sy gesin wat aan 'n universiteit kon studeer. Hy het sy Honneurs-Baccalaureus in Publieke Administrasie aan die Universiteit Stellenbosch voltooi...
Stellenbosch University
Dr Daniella Moore eer haar pa se nalatenskap met wiskunde prestasie
Daniella Moore het onlangs met 'n PhD in Wiskunde aan die Universiteit Stellenbosch gegradueer. Kort voordat sy haar doktorsgraad voltooi het, moes sy haar pa skielik aan die dood afstaan – 'n gebeurtenis wat amper haar reis ontspoor het...
Stellenbosch University
Vlugbal gee PhD-gegradueerde Jerome Fredericks sy kans in die lewe
Jerome Peter Boboo Fredericks het alle verwagtinge oortref deur sy PhD in arbeidsterapie by die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeweek te ontvang nadat daar aan hom gesê is hy moet daarna streef om 'n ruimtevaarder te word, want...
Stellenbosch University
Nagraadse Skool bereik belangrike mylpaal in Universiteit se Eeufeesjaar
Die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe se Nagraadse Skool het deur die plafon van 100 grade gebreek met die toekenning van 'n verdere 14 grade tydens die Fakulteit se gradeplegtigheid op Donderdag, 22 Maart. Dit bring die getal grade...
Stellenbosch University
Historiese verwonding en langtermyn gevolge op internasionale konferensie bespreek
Wat is die gepaste reaksie op die eggo's van historiese verwonding wat veel verder strek as net die generasie wat dit direk ervaar het? Watter strategieë kan aangewend word om die vêrreikende gevolge van volksmoord, slawerny, koloniale...
Stellenbosch University
Ontmoet EBW-wenners van US se Toekennings vir Voortreflike Onderrig
Die 2019-wenners van die jaarlikse Universiteit Stellenbosch (US) Toekennings vir Voortreflike Onderrig is onlangs aangekondig. Dosente verbonde aan die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) het drie van die 12 toekennings...