Skip to main content
Wêreldkankerdag: Soeklig val op belangrike kankerverwante kwessies

Wêreldkankerdag: Soeklig val op belangrike kankerverwante kwessies

Corporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
04 Februarie 2025

​Persoonlike kankersorg met kunsmatige intelligensie, pseudowetenskap in aanlyn kankernuus, beter handling vir kanker van die eierstokke, en toksiese driehoek van stress, vetsug en kanker. Hierdie is die belangrike kwessies wat kenners by die Universiteit Stellenbosch in meningsartikels vir  Wêreldkankerdag op 4 Februarie aanspreek. Klik op die skakels hieronder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.