 
      VIVUS Februarie 2016 nou beskikbaar
    24 Februarie 2016
  
    VIVUS Februarie 2016 - lees oor die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se uitnemendheid, samewerking en innovasie. Nuutste uitgawe van die Fakulteitsnuusbrief sluit in:
- Navorsing help verskerp stryd teen TB 
- Allernuutste skandeerder brei breinbeelding uit na die hele liggaam 
- Prof Mark Cotton ontvang ‘n A-gradering 
- Rory Dunbar ontvang HB & MJ Thom-beurs 
Kliek hier om VIVUS te lees.