Skip to main content
Tersiêre kwalifikasie bly die sleutel vir suksesvolle indiensneming, sê Universiteite Suid-Afrika op Jeugdag

Tersiêre kwalifikasie bly die sleutel vir suksesvolle indiensneming, sê Universiteite Suid-Afrika op Jeugdag

Corporate Communication/Korporatiewe Kommunikasie
15 Junie 2017

In 'n verklaring wat vandag (15 Junie) uitgereik is, het Universiteite Suid-Afrika (USAf) gesê dat die bevindinge van Statistieke Suid-Afrika (SSA) se eerste-kwartaalikse opname oor die arbeidsmag, hul standpunt bevestig dat tersiêre opleiding sosiale mobiliteit bevorder en 'n katalisator is vir ekonomiese gelykheid. 

Lees USAf se volle verklaring hier.

(Volledige Afrikaans volg binnekort)

Wishing South Africa a safe, reflective Youth Day, Prof Ahmed Bawa, USAf's Chief Executive Officer, referred to the late Nelson Mandela, who said “It is through education that the daughter of a peasant can become a doctor, that the son of a mineworker can become the head of a mines, and a child of farmworkers can become a president of a great nation."