Mandela se laaste jare: ‘n verhaal omhul in konflik en aannames
07 Augustus 2017
Te midde van gissing, spekulasie en 'n see van aannames omtrent die boek – “Mandela's last years" – wat die meeste mense, insluitend myself, nie kon lees nie – is dit net regverdig en redelik om 'n aantal vrae te stel wat hopelik in die nabye toekoms beantwoord sal word.
Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die volledige artikel hier.