Skip to main content
Hoe genomiese tegnieke seldsame genetiese siektes vinniger kan bespeur

Hoe genomiese tegnieke seldsame genetiese siektes vinniger kan bespeur

Dr Craig Kinnear et al.
01 Junie 2017

​Dit is baie moeilik om seldsame siektes te diagnoseer. Daar is ongeveer 7000 siektetoestande oor die wêreld, en dokter is nie bekend met die kenmerkende tekens van almal nie en verwar soms een toestand met 'n soorgelyke genetiese of verworwe siektetoestand.

Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier.