
Hoe ons Mandela se nalatenskap behoort te eer
19 Julie 2021
Sondag (18 Julie) was Mandeladag. In meningsartikels vir die media skryf personeel aan die Universiteit Stellenbosch oor hoe ons Nelson Mandela se nalatenskap behoort te eer. Klik op die skakels hieronder om die Afrikaanse weergawes van die artikels te lees.
- Dr Chris Jones (News24)
- Prof Nico Koopman (Daily Maverick)
- Dr Leslie van Rooi (Netwerk24)