Breadcrumb
Psigiatrie
Wat Ons Doen
Die Sentrum poog om hierdie doelwitte te bereik deur:
- Die opdatering en publisering van verskeie handboeke en pasiënthandleidings oor psigiese gesondheid
- Die aanbied van werksessies en opvoedkundige aktiwiteite vir beide klinici en die breër publiek
- Die bystand aan die MRC-eenheid vir Risiko en Veerkragtigheid in Psigiese versteurings met verskeie kliniese navorsingsproewe
- Die verskaffing van akkurate, op-datum inligting aan mediese professionele persone
- Die verskaffing van feitelike inligting aan die media oor psigiese siektes
- Die ondersteuning van joernaliste in die opstel van artikels en die voer van onderhoude
- Die verskaffing van telefoniese, web-, e-pos- en posdiens-inligting aan die publiek
- Samewerking met ander rolspelers in psigiese gesondheid soos staatsdepartemente, NRO’s, professionele liggame, akademiese en navorsingsinstellings, en verbruikersgroepe
Die MRC-eenheid werk daaraan om status as 'n interuniversitêre sentrum te verkry, met sleutelnavorsers wat nou by die Universiteit van Stellenbosch, die Universiteit van Kaapstad (UK) en die Noordwes-Universiteit gevestig is. Prof Dan J. Stein, voorsitter van die Departement Psigiatrie en Psigiese gesondheid aan UK, is die direkteur van die Eenheid.
Prioriteit is gegee aan die stigting van ’n eenheid wat fokus op angsversteurings, insluitend posttraumatiese stresversteuring (PTSV), deur 'n multidissiplinêre bio-psigo-sosiale benadering tot angsversteurings te bevorder, groter bewustheid daarvan in gemeenskappe aan te wakker, en uiteindelik kapasiteitsbou in kliniese en navorsingsvaardighede onder studente en personeel te verseker.