Skip to main content
Ekonomie vier 100+ jaar met sosiale impak-uitstalling

Ekonomie vier 100+ jaar met sosiale impak-uitstalling

Charcoal Consultants
11 Oktober 2021

​Die Departement Ekonomie van die Universiteit Stellenbosch, wat sy 100+ bestaansjare vier, het onlangs die eerste sosiale impak-uitstalling gehou. Dit was 'n inisiatief van prof Prof Rachel Jafta, 'n lid van hierdie Departement.

  • ​Om die volledige artikel te lees, kliek hier​.
  • ​Diegene wat geïnteresseerd is om die ekspo te besigtig, kan die volgende kontak: Mirri by [email protected]
  • Foto verskaf: Van links na regs is professore Andri Schoombee, voorsitter van die Departement Ekonomie, Ingrid Woolard, dekaan: Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Wim de Viliers, visekanselier en rektor van die Universiteit Stellenbosch, Rachel Jafta, hoogleraar in Ekonomie en Naspers-direkteur, Nico Koopman, viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel, en Stan du Plessis, uitvoerende bedryfshoof van US.​