Skip to main content
USB MBA-alumnus deel sy MBA-reis met 2016-studente

USB MBA-alumnus deel sy MBA-reis met 2016-studente

Amber Kriel
26 Januarie 2016

​USB MBA-alumnus Lwandiso Mgwetyana deel sy MBA-ervaring en bied motiverende woorde vir studente wat hierdie jaar met hul MBA begin.

Om jou MBA te doen is beslis ʼn uitdaging, maar die diversiteit van die groep het veral vir hom uitgestaan, sê Mgwetyana.

Hy het in 2012 gegradueer en sê "dit was 'n fantastiese ervaring".

Kyk na die video onderhoud by https://www.youtube.com/watch?v=kIZRk-R8Msgg