Skip to main content
Gee alle kinders geletterdheids- en digitale vaardighede – US-kenners

Gee alle kinders geletterdheids- en digitale vaardighede – US-kenners

Pauline Hanekom & Zelda Barends
08 September 2021

Woensdag 8 September is Internasionale Geletterdheidsdag. In meningsartikels vir onderskeidelik Daily Maverick en Cape Times skryf drr Pauline Hanekom (Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir Pedagogie) en Zelda Barends (Departement Kurrikulumstudie) oor hoe alle kinders in Suid-Afrika met die nodige geletterdheids- en digitale vaardighede vir die 21ste eeu toegerus kan word. Lees die gedeeltelik vertaalde weergawes van die artikels hieronder.