8087 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Meer kinders in Afrika suid van die Sahara sterf aan Covid-19 as elders
Veel meer kinders wat met Covid-19 in hospitale in Afrika suid van die Sahara opgeneem is, sterf as kinders in hospitale in die VSA en Europa. Dít volgens ʼn nuwe multisentrum-studie onder leiding van ʼn epidemioloog in aansteeklike siektes...
Stellenbosch University Research Fellow the lead author on the costs of piracy to Gulf of Guinea countries
Only available in English.
Groete en goeie wense vir 2022 vanaf die Confucius Instituut aan die Universiteit van Stellenbosch
Geagte US-kollegas en Studente, Die Confucius Instituut aan die Universiteit van Stellenbosch wil graag ons opregte en gelukkige feesgroete aan jou en jou geliefdes oordra. Ons wens u almal 'n gesonde, gelukkige en voorspoedige jaar toe in...
Prof Elmi Muller neem FGGW se stuur oor
In Januarie het die chirurgiese pionier, prof Elmi Muller, die leisels oorgeneem van prof Jimmy Volmink as Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW). Die aanstelling as die nuwe Dekaan is nog ʼn mylpaal in ʼn...
My Brew Coffee Roastery borg student se veldekskursie na Mongolië
Dr Ryan T. Tucker en nagraadse student Jesse van Niekerk het onlangs teruggekeer van 'n ag week lange veldekskursie in die Oos-Gobi-kom in Mongolië om data in te samel oor die wêreldwye impak van aardverwarming gedurende die Kryttydperk...
Student-entrepreneur aangewys as een van Afrika se ‘skerpste jong breine’
'n Vyfdejaar mediese student van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), Keaton Harris, is gekies as een van die Top 100 Brightest Young Minds (BYM) in Afrika. Die BYM is 'n inisiatief wat in 2001 in Suid-Afrika geloods...
Nuwe boeke vir bevordering van wetenskapsonderrig en die dekolonisering van die wetenskap
Dosente van die Fakulteit Natuurwetenskappe is betrokke by twee nuwe boeke oor die gebruik van Legitimation Code Theory (LCT) ten einde onderrig en leer in tersiêre kursusse in die natuurwetenskappe te verbeter. Die boeke, Enhancing...
Prof Jaap Durand: struggle-aktivis en uitgelese akademikus
As 'n universiteitsgemeenskap treur ons saam met die res van Suid-Afrika oor die afsterwe van Matie-alumnus en uitgelese akademikus, teoloog en struggle-aktivis prof Johannes Jacobus Fourie (Jaap) Durand. Durand, wat op 24 Januarie 2022...
Reëlings vir 2022
Cofa apha ukuze ufumane isiXhosa * ----------------------------------------- Beste lid van ons Universiteit Stellenbosch-gemeenskap Ek bied graag terugvoer oor die mees onlangse vergadering van ons Institusionele Komitee vir...
’n Betekenisvolle en besondere verwelkoming vir US-nuwelinge
Die Universiteit Stellenbosch (US) verwelkom vandeesweek meer as 5 000 nuwelingstudente op sy kampusse met die aanvang van sy amptelike Verwelkomingstydperk, wat van Maandag 31 Januarie tot Saterdag 12 Februarie 2022 sal duur. In...