
Wêreldonderwysersdag: Onderwysers se stemme moet gehoor word
07 Oktober 2024
Wêreldonderwysersdag is op Saterdag 5 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media het kenners in die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch beklemtoon dat onderwysers se stemme gehoor moet word om hulle die regte ondersteuning te bied en hul welstand te bevorder. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Prof Lorna Dreyer & Sharon Pienaar (Mail & Guardian)
- Dr Shannon Bishop-Swart (Cape Times)
- Prof Michael le Cordeur (Netwerk24)*
Dr Elzahn Rinquest (Cape Argus)
*Hierdie artikel is nie vertaal nie omdat dit oorspronklik in Afrikaans verskyn het.