
Wêreldonderwyserdag: Onderwysers lewer betekenisvolle bydrae tot die samelewing
05 Oktober 2022
Op Woensdag (5 Oktober) vier ons Wêreldonderwyserdag. In meningsartikels vir die media skryf opvoedkundiges aan die Universiteit Stellenbosch dat onderwysers al die ondersteuning benodig wat hulle kan kry omdat hulle ʼn betekenisvolle bydrae tot die samelewing lewer. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Prof Michael le Cordeur (Daily Maverick)
- Dr Zelda Barends (News24)