
Wêreldkinderdag: Onderwys ʼn reddingsboei vir ongedokumenteerde immigrantkinders, kindersoldate
20 November 2024
Onderwys is ʼn reddingsboei en ʼn weg uit armoede vir ongedokumenteerde immigrantkinders en kindersoldate. Dit bied hoop, bevorder genesing en lê die grondslag vir ʼn waardige lewe. Só skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch in meningsartikels vir die media ter viering van Wêreldkinderdag op 20 November. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Dr Bridget J Machaka (Daily Maverick)
- Taydren van Vuren (Mail & Guardian)
Foto deur Aaron Burden by Unsplash