Skip to main content
Vroue ly steeds

Vroue ly steeds

Corporate Communication / Korporatiewe Kommunikasie
08 Maart 2018

​Donderdag (8 Maart) is Internasionale Vrouedag. In meningsartikels in die media, skryf personeel aan die Universiteit Stellenbosch oor die uitdagings wat vroue in verskillende sfere van die samelewing in die gesig staar.