
VIVUS November beskikbaar
05 Desember 2016
Die VIVUS November uitgawe is nou beskikbaar.
Die nuutste uitgawe van die Fakulteit se digitale nuusbrief sluit artikels in oor:
- SA se bruin gemeenskap word die ergste geraak deur diabetes
- Dekaan vereer vir sy bydrae tot bewysgebaseerde gesondheidsorg
- Wetenskaplikes sien die hartklop van gemeenskap
- TygerMaties is blink sterre
Kliek hier vir die nuusbrief.