
Virus en waardes
23 Maart 2020
Prof Arnold Smit, medeprofessor in Besigheid in Gemeenskap, skryf oor vyf morele waardes wat ons almal in gemeen het. Volgens hom vorm hierdie waardes die kern van ons menslikheid en behoort dit tot elke prys gehandhaaf te word in die moeilike tye waarin ons samelewing hom tans bevind.
- Om die artikel te lees, kliek hier.