Skip to main content
​Verslag van die kommissie oor universiteitsfooie

​Verslag van die kommissie oor universiteitsfooie

Corporate Communication/ Korporatiewe Kommunikasie
13 November 2017

President Jacob Zuma het die verslag van die kommissie van ondersoek na universiteits- en hoër onderrig fooie amptelik bekend gemaak.

Die kommissie, onder leiding van regter Jonathan Heher, is in Januarie op die been gebring om die hoër onderwys fooie te ondersoek. 

Om die volledige verslag te lees kliek hier.  ​