Skip to main content
USB verwelkom studente by Akademiese Opening

USB verwelkom studente by Akademiese Opening

Heindrich Wyngaard
26 Januarie 2016

Die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB) het einde verlede week sy jaarlikse Akademiese Opening gehou.

Prof Stan du Plessis, dekaan: Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe by die Universiteit Stellenbosch, was die gasspreker terwyl prof Piet Naudé, USB-direkteur, die studente verwelkom het.

In die foto: Kyle Jackson, Monique Odendaal en Bernhard Lüttich is van die voltydse MBA-studente wat die geleentheid bygewoon het.