
Suid-Afrika moet dalk welgestelde burgers belas
Die volgende artikel Why South Africa should seriously consider taxing its wealthy citizens is op 29 April 2019 in The Conversation gepubliseer.
Dit is 'n geredigeerde opsomming van 'n hoofstuk wat deur Samson Mbewe, Ingrid Woolard en Dennis Davis geskryf is en in die onlangse publikasie The state of the nation: poverty & inequality: diagnosis, prognosis and responses verskyn het. Die redakteurs van hierdie boek is professore Crain Soudien, Vasu Reddy en Ingrid Woolard en die boek is deur die RGN gepubliseer.
Dit is welbekend dat Suid-Afrika oor een van die mees ongelyke inkomsteverspreidings ter wêreld beskik. Ondanks wesenlike pogings deur die staat om inklusiewe groei te stimuleer, het die inkomstegaping tussen ryk en arm aanhou toeneem in die era ná apartheid.
- Om die volledige artikel in The Conversation te lees, kliek op: Why South Africa should seriously consider taxing its wealthy citizens.