Skip to main content
Sakegedrewe benadering kan natuurbewaring ʼn hupstoot gee

Sakegedrewe benadering kan natuurbewaring ʼn hupstoot gee

Corporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
04 Maart 2025

Wêreldnatuurlewedag is op 3 Maart gevier. In meningsartikels vir die media verduidelik kenners by die Afrika Wildlewe-ekonomie Instituut aan die Universiteit Stellenbosch hoe ʼn sakegedrewe benadering natuurbewaring- en finansiering ʼn hupstoot kan gee. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.