
SA-ondersoek na korrupsie kan uitsien na 'n hoofgetuie
12 Julie 2019
Die volgende artikel, African probe into corruption awaits a star witness – Jacob Zuma, is deur prof Mark Swilling, uitgelese professor in volhoubare ontwikkeling, Skool vir Publieke Leierskap aan die Universiteit Stellenbosch, geskryf en in The Conversation van 12 Julie 2019 gepubliseer:
Dis byna 'n jaar sedert die Kommissie van Ondersoek na bewerings van staatskaping in Suid-Afrika getuienis begin aanhoor het. Die kommissie, ook bekend as die Zondo Kommissie, word gelei deur onderhoofregter Zondo Raymond, wat reeds 130 dae lank na getuienis van meer as 80 mense geluister het. Dit ondersoek bewerings dat die regering deur privaat sakebelange gekaap is tot hul eie voordeel.
- Om die volledige artikel te lees, kliek hier asb.