Skip to main content
Prof Jonathan Jansen oor taalbeleid-hofuitspraak

Prof Jonathan Jansen oor taalbeleid-hofuitspraak

Corporate Communication / Korporatiewe Kommunikasie
21 Oktober 2019

Prof Jonathan Jansen, Uitgelese Professor in die Departement Opvoedingsbeleidstudies aan die Universiteit Stellenbosch (US), het op 18 Oktober 2019 ʼn rubriek in Vrye Weekblad gepubliseer oor die onlangse uitspraak in die Konstitusionele Hof oor die US se Taalbeleid. K​lik hier vir die rubriek op die publikasie se webblad.